Young Lions klop Tigers in rugbywedstryd

Die Tigers van Calvinia het verlede naweek teen die Nieuwoudtville-span, Young Lions, op die rugbyveld kragte gemeet. Die spelers het met oorgawe gespeel en die wedstryd was vol hoogtepunte.

Die rugbyspanne speel vriendskaplike wedstryde ter voorbereiding vir die nuwe rugbyseisoen wat binnekort afskop.

0 Comments

Leave a reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

© 2019 MyHantam. Alle Regte Voorbehou. Digitale projekbestuur deur Lightspeed Digital Media.

Log in with your credentials

Forgot your details?