Waylon Oncke vertrek na nasionale byeenkoms

Ná Waylon Oncke se puik uitslae by die atletiekbyeenkoms op Springbok, kan hy nou spog met nog ’n medalje om sy nek, maar dis nie waar dit alles vir hom stop nie. Waylon het op Donderdag, 14 Maart na die nasionale uitdunne vertrek wat in Germiston plaasgevind het. Hy sien baie uit na die geleentheid om op nasionale vlak teen ander atlete mee te ding.

0 Comments

Leave a reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

© 2019 MyHantam. Alle Regte Voorbehou. Digitale projekbestuur deur Lightspeed Digital Media.

Log in with your credentials

Forgot your details?