Waylon Oncke laat verspring-rekord spat

Waylon Oncke, leerder van Laerskool Hantam, het op Saterdag, 16 Februarie aan die atletiekbyeenkoms op Springbok deelgeneem, waar hy die verspringrekord van 4.70 meter na 4.95 meter verbeter het. Hy het nie net uitgeblink in verspring nie, maar het ook eerste plek behaal in van sy hardloopnommers. Oncke het ook deelgeneem aan die 100 meter asook die 150 meter en het los onder sy teenstanders uitgehardloop om ’n eerste plek te verower.

Die skool asook die gemeenskap van Hantam is baie trots op Waylon en staan bankvas agter hom.

0 Comments

Leave a reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

© 2019 MyHantam. Alle Regte Voorbehou. Digitale projekbestuur deur Lightspeed Digital Media.

Log in with your credentials

Forgot your details?