Speel ’n potjie gholf vir ontspanning

Die gholf-opedag wat vroeër vanjaar op Calvinia gehou is, het gespog met ’n baan vol spelers en ’n suksesvolle dag is afgesluit met ’n heerlike ete en vermaak deur die immergewilde musiekgroep, Broers.

Gholf is gewild onder oud en jonk, mans én vroue en is die perfekte manier om af te skakel van die warboel van lewe. Die gholfbaan op Calvinia is elke naweek beskikbaar vir geleenthede of as jy net ietwat wil wegbreek en ontspan.

0 Comments

Leave a reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

© 2019 MyHantam. Alle Regte Voorbehou. Digitale projekbestuur deur Lightspeed Digital Media.

Log in with your credentials

Forgot your details?