Rugbyliga skop binnekort af

Dit is weer daai tyd van die jaar wanneer rugbyspelers hul tokse afstof om ywerige ondersteuners langs die rugbyveld te vermaak. Op Saterdag, 5 April skop die rugbyliga van die Hantam-streek amptelik af en al die spanne het onlangs wedstryde gespeel wat as goeie oefening en voorbereiding vir dié liga was.

Die liga sal spanne van regoor die Hantam-distrik huisves en teen mekaar meeding. Ondersteuners kan uitsien na goeie rugby wat gespeel gaan word deur hul gunsteling rugbyspanne tydens vanjaar se rugbyseisoen.

0 Comments

Leave a reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

© 2019 MyHantam. Alle Regte Voorbehou. Digitale projekbestuur deur Lightspeed Digital Media.

Log in with your credentials

Forgot your details?