Oorlogskloof Trail run

Die Oorlogskloof Trail Run vind op Saterdag, 13 April, by die Oorlogskloof-natuurreservaat op Nieuwoudtville plaas. Die roete oor 42 km neem die deelnemers deur berge en dale en die interessante geskiedenis van die streek kom ook duidelik na vore met ’n hele paar besienswaardighede wat langs die pad besigtig kan word.

Die variasie van staproetes is onweerstaanbaar as gevolg van die skouspelagtige skoonheid van die omgewing. Die roetes bevat ook ’n paar natuurlike verskynsels wat die byeenkoms net soveel meer eksoties maak. Die Oorlogskloof Trail Run word as ’n unieke avontuur gesien.

0 Comments

Leave a reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

© 2019 MyHantam. Alle Regte Voorbehou. Digitale projekbestuur deur Lightspeed Digital Media.

Log in with your credentials

Forgot your details?