Nooitgedacht Dorperstoet-veiling om die draai

Die Nooitgedacht Dorperstoet-veiling sal vanjaar, op Vrydag, 5 April, in Upington by die plaaslike skougronde plaasvind. ’n Verskeidenheid dorpers sal op dié skou beskikbaar wees as verskeie boere van oral kom om van die beste stoet dorpers te koop.

Die kopers word verseker van top prestasie en ’n goeie teel ramme. Boerbokke en Persies word ook op die dorper-veiling aangebied.

0 Comments

Leave a reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

© 2019 MyHantam. Alle Regte Voorbehou. Digitale projekbestuur deur Lightspeed Digital Media.

Log in with your credentials

Forgot your details?