Laerskool Calvinia toer na Muizenberg

Die Graad 7 van die Laerskool Calvinia is bekend en beslis een van die hoogtepunte waarna elke leerder van Laerskool Calvinia uitsien.

Elke Maart-vakansie toer die leerders na Kaapstad waar hulle in Muizenberg gaan woon. Verskeie interessante besienswaardighede word tydens dié toer besoek –  van die Coke-fabriek tot by die akwarium. Die toer is elke jaar ’n treffer onder die leerders en vanjaar was geen uitsondering nie.

0 Comments

Leave a reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

© 2019 MyHantam. Alle Regte Voorbehou. Digitale projekbestuur deur Lightspeed Digital Media.

Log in with your credentials

Forgot your details?