Karoo-rooivleis en die belangrikheid daarvan

Rooivleis in die Hantam-streek is een van die bekendste voedselsoorte onder die gemeenskap en selfs oor die res van die land. Rooivleisprodusente word as een van die belangrikste voedselbedrywe in ons land geag. Met verskeie stresfaktore vanuit die samelewing, speel ’n gesonde dieet ’n baie belangrike rol.

Hier is hoekom rooivleis so belangrik is:

Rooivleis se proteïene is die belangrikste voedingstof wat die menslike liggaam benodig en rooivleis bevat ook die voedingstowwe om liggaamselle te herstel en op te bou. Ongeveer 20 verskillende aminosure word in rooivleis gevind wat die boustene van proteïene is en hierdie aminosure is baie belangrik vir breinontwikkeling asook natuurike liggaamsontwikkeling. In die algemeen is rooivleis baie gesond vir jou – en die bonus is dat so ’n Karoo-tjoppie baie lekker is ook!

0 Comments

Leave a reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

© 2019 MyHantam. Alle Regte Voorbehou. Digitale projekbestuur deur Lightspeed Digital Media.

Log in with your credentials

Forgot your details?