Harde werk lê vir matrieks voor

Die skoolvakansie is verby en leerders is terug op die banke vir die tweede kwartaal van die skooljaar. Matriekleerders se skoolwerk moet reeds teen die middel van die jaar afgehandel wees en dus lê daar nou baie ure agter die boeke vir hulle voor.

Matrieks moet voorberei vir die eindeksamen en verseker dat hul genoeg punte behaal om verder te kan studeer. Baie sterkte aan al die leerders!

0 Comments

Leave a reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

© 2019 MyHantam. Alle Regte Voorbehou. Digitale projekbestuur deur Lightspeed Digital Media.

Log in with your credentials

Forgot your details?