Hantam MTB Challenge

Die Hantam MTB Challenge sal vanjaar op Saterdag, 27 April op die plaas, Brandkop op Nieuwoudtville plaasvind en gaan sorg vir groot opwinding. Die bergfiets-uitdaging word al sedert 2015 op Nieuwoudtville aangebied.

Die bergfiets-uitdaging is die eerste van sy soort in die omgewing – dis ’n professionele geleentheid met uitdagende roetes vir die deelnemers. Die roetes word oor drie verskillende lengtes en roetes aangebied en die byeenkoms is alles ten bate van die privaatskool op Nieuwoudtville, Akademie. Besoek gerus Hantam MTB Challenge se Facebookblad vir meer inligting.

0 Comments

Leave a reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

© 2019 MyHantam. Alle Regte Voorbehou. Digitale projekbestuur deur Lightspeed Digital Media.

Log in with your credentials

Forgot your details?