Carolien op pad na Wes-Kaap met spiesgooi

Carolien Visagie, leerder van Hoërskool Calvinia, het op Saterdag, 8 Maart deelgeneem aan die die Wes-Kaapse atletiekbyeenkoms. Carolien het aan die Boland-byeenkoms in die Paarl deelgeneem waar sy ’n merkwaardige afstand van 38.65 meter met die spies gegooi het, en vir haarself die tweede plek verseker het. Sy het sodoende haar plek by die Wes-Kaap sebyeenkoms verseker.

Die personeel en leerders van Hoërskool Calvinia is baie trots op Carolien se sportprestasies.

0 Comments

Leave a reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

© 2019 MyHantam. Alle Regte Voorbehou. Digitale projekbestuur deur Lightspeed Digital Media.

Log in with your credentials

Forgot your details?