Calvinia se gemeenskap ontspan op gholfbaan

Die mans en vrouens van Calvinia kom weekliks, op ’n Saterdag, vir ’n lekker potjie gholf bymekaar. Op Saterdag 30 Maart 2019 het John de Wee die manne aangemoedig om te speel en ietsie te borg. Altus Zandberg was op die dag die Netto Wenner en Deon Brundyn die Bruto Wenner. Willem Spangenberg het 3de plek behaal.

Op die foto verskyn Altus Zandberg, John de Wee (borg en speler) en Deon Brundyn.

0 Comments

Leave a reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

© 2019 MyHantam. Alle Regte Voorbehou. Digitale projekbestuur deur Lightspeed Digital Media.

Log in with your credentials

Forgot your details?